Antwoord in Afrikaans
-
Hi
Ek is 'n onderwyser by International School of London in Qatar. Ek en my man werk albei daar en dis 'n fenominale skool. As jy enige vrae het kontak my gerus .
Die skool gaan nie net jou kinders die beste onderrig gee nie, maar hulle gaan 'n internasionale opvoeding kry met die beste onderwysers en "resources". Jy sal jou kinders die geleentheid van 'nleeftyd ontneem as jy hul nie daar inskryf nie.
Hoop om van jou te hoorAnonymous13 Sep 2008, 05:21
These Forums are no longer active. To post a new discussion, please visit our new Qatar Forums.