africaan to english plz!!

  • Wanneer kom kuier jy dude. Hey. Ons kan lekker skinder in afrikaans en Emily hulle kan nie verstaan nie. Elke keer as ek se Emily, dan dink sy ons praat van haar. Sy weet nie wat ons se nie. So, ek sal weer se Emily, dan lyk dit of ek baie te se het oor haar. Wag, laat ek weer se Emily, dan raak sy nog even meer suspicious. Gooi n engelse woord tussen in, dan lyk dit nog even beter ... hehe

    net om haar bietjie meer nuuskurig te maak, gaan ek sommer weer n paar keer se Emily. Ek sal graag Emily se gesig wil sien as sy sien ek praat so baie van haar. Sy weet nie eers wat ek van haar se nie. ok, ek dink as ek Kevin se tussen in, dan dink Emily dalk ek praat van alby. Miskien moet ek ook Se Angel, Dora en Oscar. Almal dink dan ek praat van ... Read Morehulle. Weer n keer, Emily en Kevin. Nog n keer Emily, so paar keer Angel.... Nog n Kevin.... so ja. Ek dink sy is nou suspicious genoeg.

    As julle reply, maak seker dat julle Emily se so veel as moontlik

    Emily gaan nou almal vra om haar te help vertaal, so moenie haar dadelik help nie asseblief. Laat haar bietjie worry oor wat hier staan. Wonder hoe baie mense sy ken wat kan afrikaans vertaal.

    Emily ... ek se dit maar net weer sodat sy kan dink ek praat van haar

    10 May 2009, 05:15 doshare
These Forums are no longer active. To post a new discussion, please visit our new South Africa Forums.
These Forums are no longer active. To post a new discussion, please visit our new South Africa Forums.